Anton Programs
Direkte Uitsendings
Oggendboodskap aan om 7:30 op Radio X5 Stereo. In oggend gedagte begin ons die dag met insperasie uit die woord elke oggend sodat u versterk die dag kan begin.
Klein Jakkalsies - Maandagaande vanaf 19h00 - Klein Jakkalsies is 'n program waar ek met u oor klein dingetjies gaan gesels wat baie belangrik is in enige verhouding. Huwelik kwessies wat gaan verseker dat u 'n wonderlike huwelike gaan hê. Ek gaan later oor ander onderwerpe ook gesels wat deur u ons luisteraars versoek word.
Woord en waarheid - Donderdagaande vanaf 19h00 is 'n program waar Anton waarhede in verband met die woord gaan deel.
Presenter/ Omroeper Anton
Click to read more ...