sd main logo

Radio X5 Stereo

Menu

Lekker Balke Toe

Traditional / Boeremusiekprogram 

DJ Phil host an Afrikaans music program called Lekker balke toe every Saturday night 6pm on Radio X5 Stereo. 

Lekker balke toe word elke Saterdag vanaf 6-8nm aangebied deur DJ Phil. Daar is ook tradisionele boeremusiek, met 'n beat en boeremusiek wat lekker stamp. 

Country Klanke

Country klanke
Country klanke

Wednesdays / Woensdagaande 7-9nm

 Since 2016  DJ Phil hosted Country klanke every Wednesday night from 7pm.  The first hour is Country requests, please whattsapp to 083 5050 329 or email your request before the show starts.

Country klanke word elke Woensdagaand deur DJ Phil aangebied vanaf 7nm. In die eerste uur word luisteraars se versoeke gespeel. Stuur asb jou gunsteling Country liedjie as versoek na phil@x5stereo.co.za of WhatsApp na 083 5050 329 

Radio X5 Stereo Blog

2 Feb 2021

Potchefstroom Live Uitsending

Radio X5 Stereo besoek die naweek van 5 & 6 Februarie, die baie gewilde Snowflake Mark in die hartjie van Potchefstroom waar DJ Phil en DJ RoCeRaZoR hul opnames gaan vir Ken Jou Mark / Know Your Market.

Vrydag 5 Februarie gaan ons ook ons program Jou Naweek lewendig uitsaai vanaf die Mark. 

Saterdag 6 Februarie is ons weer by Snowflake Mark in die oggend en in die middag om 18:00 gaan ons lewendig ons program Lekker Braai aanbied by Just Tiffany Gastehuis.


Vir Meer Inligting sien ons banier. Hoop om julle daar te sien!

For More information see our banner. Hope to see you there!