Presenter/ Omroeper Jacques
Freelance Presenter/ Vryskut Omroeper
Jacques is n vryskut Omroeper by Radio X5 Stereo en gaan verskeie ons programme aanbied.
Jacques Oosthuizen is a freelance presenter at Radio X5 Stereo and hosts various programs on Radio X5 Stereo.
Radio X5 Stereo Blog
Potchefstroom Live Uitsending
Radio X5 Stereo besoek die naweek van 5 & 6 Februarie, die baie gewilde Snowflake Mark in die hartjie van Potchefstroom waar DJ Phil en DJ RoCeRaZoR hul opnames gaan vir Ken Jou Mark / Know Your Market.
Vrydag 5 Februarie gaan ons ook ons program Jou Naweek lewendig uitsaai vanaf die Mark.
Saterdag 6 Februarie is ons weer by Snowflake Mark in die oggend en in die middag om 18:00 gaan ons lewendig ons program Lekker Braai aanbied by Just Tiffany Gastehuis.
Vir Meer Inligting sien ons banier. Hoop om julle daar te sien!
For More information see our banner. Hope to see you there!
Back To Basics
Ken Jou Mark / Know Your Market
Maandagaand Program
Ken Jou Mark / Know Your Market is n baie gewilde program waar DJ Phil en DJ RoCeRaZoR Opnames maak by markte van die uitstallers oor hul produkte. Radio X5 Stereo strewe daar na om die gemeenskap en ons uitstallers bymekaar te bring.
Skakel elke Maandagaand in om 19h00 vir n uitsending van " Ken jou mark / Know your market " op Radio X5 Stereo.