sd main logo
Radio X5 Stereo Blog - Kraak vars nuus elke dag! 
Menu

Top 15

Wednesdays / Woensdagaande 8-nm

Top 15 presented by DJ Phil from 8pm. Please forward your best Country song in MP3 format and your bio to DJ Phil.

DJ Phil bied vanaf 8nm die Top 15 aan. Hier word gekyk na die vorige sangers wat uitgeval het, nuwelinge en die Top 15. Elke week moet die sangers n link bemark en vra vir die luisteraars en bewonderaars om vir hul gunsteling sanger te stem. Bemarking is baie belangrik, en dis hier waar Radio X5 Stereo Country klanke as n platform gebruik vir opkomende sangers om sukses te bereik in hul sang loopbaan. 

Country Klanke

Wednesdays / Woensdagaande 7-9nm

 Since 2016  DJ Phil hosted Country klanke every Wednesday night from 7pm.  The first hour is Country requests, please whattsapp to 083 5050 329 or email your request before the show starts.

Country klanke word elke Woensdagaand deur DJ Phil aangebied vanaf 7nm. In die eerste uur word luisteraars se versoeke gespeel. Stuur asb jou gunsteling Country liedjie as versoek na phil@x5stereo.co.za of WhatsApp na 083 5050 329