Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo

Menu

Radio X5 Stereo is n onafhanklike digitale radio stasie ,wat verskeie programme aanbied en musiek vir die siel speel.

Radio X5 Stereo

  We are an independent online community radio station that plays music and broadcasts various community programs. We are proudly Afrikaans!  

Baie welkom by Radio X5 Stereo se Blog

Radio X5 Stereo is n onafhanklike digitale radio stasie wat mense wêreldwyd al vermaak die afgelope 5 jaar, en in tyd het ons al 'n paar wonderlike doelwitte bereik. In 2019 het ons die SACMAF-toekenning ontvang vir die beste digitale Radiostasie in Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk.

Met meer as 4000 luisteraars hoofsaaklik tussen die ouderdom 25 en 60+ wêreldwyd het ons gegroei tot 'n groot invloed in die internetradio mark. Ons het 'n groot span aanbieders en 'n wonderlik eRadio X5 Stereo x5-familie en is trots Afrikaans!

Kom laat jou besigheid of organisasie vandag deel word van ons unieke radio stasie en word n besigheids vennoot saam met Radio X5 Stereo.

Radio X5 Stereo Programme

21 Jun 2022
Program Skedule 1 - 30 Junie - 2022
Name:
Comment:

Listen live 24/7 on Radio X5 Stereo

Luister in vanaf ons Webtuiste

Die is ons Radio Stasie se luister in webtuiste, hier kan julle net op die speel knoppie druk om saam met ons te kuier en  na lekker musiek te luister wat jou siel sal verryk.

Omroeper Phil

Stigter /Stasie bestuurder / Omroeper/Tutor

Phil is die stigter, stasiebestuurder en voltydse omroeper by Radio X5 Stereo. Hy bestuur ook alle tegnies, administratief en bemarking op Sosiale media. Die nuwe omroepers word ook deur hom opgelei in ons Akademie. 

  Phil takes care of the business, technical, administrative marketing, and social media aspects of Radio X5 Stereo.  


Radio X5 Stereo Omroepers

Sign up for our newsletter and special offers. Teken hier aan.
Your Email address / U epos adres:
Your name / U Naam: 
Message / Boodskap:
We respect your privacy and will keep your details secure.  Read our Privacy Policy