Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo

Menu

Voltydse Omroeper 

Voltydse Omroeper Christina
Voltydse Omroeper Christina

Christina Matthee

Christina Matthee, nooiensvan was Kotze is oorspronklik van die mooie Kaap. Sy het in Saldanha skool gegaan en later dit weer haar tuiste gemaak. 

Tans woon sy in Rayton, Gauteng, ongeveer 35 km N/O van Pretoria. Een van haar groot passies is kos maak , musiek en om vir mense uit te saai op die radio. 


 

Christina se Programme

Christina bied verskeie programme weekliks op Radio X5 Stereo aan. Kliek op die foto en maak n nota wanneer sy uitsaai.