Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo

Menu

Omroeper - Adri Steenkamp 

Omroeper DJ Aries
Omroeper DJ Aries

Programme aangebied deur Adri Steenkamp

  Adri bied die volgende programme aan: Elke Maandag tot Vrydag Radio X5 Stereo Ontbyt  vanaf 07h00 tot 09h00 vm., waar sy ook vir julle die daaglikse weerberig bring en op hoogte hou van die verkeer,Sy bied ook vanaf Maandae tot Vrydae die Middagete program vanaf 12:00 tot 13:00 asook die Radio X5 Drive Program. Vrydagaande bied sy die Radio X5 Stereo Top15 aan vanaf 19h00 tot 20h30. Elke Saterdag bied sy n program aan, Medies Met Adri, waar sy oor verskillende Mediese Onderwerpe gesels.Elke Donderdagaand bied sy ook die Program, Geraaskas aan saam met Phil en Vryskut Omroeper Clinton aan.  

Listen live 24/7 on Radio X5 Stereo

Luister in op ons Luister in Website

Die is ons Radio Stasie se luister in webtuiste, hier kan julle net op die speel knoppie druk om saam ons te kuier en musiek vir jou siel te luister.