Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo

Menu

Country Klanke & TOP 10

Country klanke en TOP 10
Country klanke en TOP 10

Wednesdays / Woensdagaande 19:00 - 20:00

 Since 2016  DJ Phil hosted Country klanke every Wednesday night from 7pm.  The first hour is Country requests, please whattsapp to 083 5050 329 or email your request before the show starts.

Country klanke word elke Woensdagaand deur DJ Phil aangebied vanaf 7nm. In die eerste uur word luisteraars se versoeke gespeel. Stuur asb jou gunsteling Country liedjie as versoek na phil@x5stereo.co.za of WhatsApp na 083 5050 329 

Country Klanke geen uitsending agv krag onderbreking en beurtkrag.

Country Klanke kon nie uitgesaai word nie a.g.v. n kragonderbreking en beurtkrag.

Top 10

Wednesdays / Woensdagaande

Top 10 presented by DJ Phil from 7 pm. Please forward your best Country song in MP3 format and your bio to DJ Phil.

DJ Phil bied vanaf 19:00 die Top 1 aan. Hier word gekyk na die vorige sangers wat uitgeval het, nuwelinge en die Top 10. Elke week moet die sangers n link bemark en vra vir die luisteraars en bewonderaars om vir hul gunsteling sanger te stem. Bemarking is baie belangrik, en dis hier waar Radio X5 Stereo Country klanke as n platform gebruik vir opkomende sangers om sukses te bereik in hul sang loopbaan. 

Top 10 Oorsig

Week 18 Country Klanke Top 15

 DJ Phil  het die Country klanke Top 15 aan gebied op Woensdagaand 20 Mei  en alles het goed afgeloop  Die spanning het hoog geloop en baie naels was weereens gekou.  RAY STONE is ons nuwe nommer 1. A3 skuif af na  nommer 2 en RUSTY REEVES is nou in die 3de plek

Die stemme begin alle erns en die sangers kan nie wag om volgende week te sien hoe hulle gevaar het nie. Voting starts and the link was available on our Facebook page Country

Top 10 Nuus en Skakel

24 Feb 2021
Country Klanke Top 15
Country Klanke Top 15

Top 15 - News / Nuus

 DJ Phil  het die Country klanke Top 15 aan gebied op Woensdagaand 24 Februarie en alles het goed afgeloop  Die spanning het hoog geloop en baie naels was weereens gekou.   RAY STONE WAS NR 1. - JACO STRYDOM in die 2de plek en FREDDIE Q is nou in plek nommer 3 .