Jacques Programs
Direkte Uitsendings
Back To Basics by DJ RoCeRaZoR on Radio X5 Stereo, around 9 AM and 9 PM almost every day, where I talk about a wide variety of subjects that started from the basics of a computer, get tuned in and sharp up that knowledge of yours.
Vrydagaande bied ons die program Jou Naweek Saam Radio X5 Stereo om 18:00 op Radio X5 Stereo. Om die naweek af te skop met n bang, ons het n hele paar lekker boere jams om te speel en stories om te vertel. Ons praat so n bietjie van ons naweek se planne en die markte wat ons gaan besoek. Ons kan nie wag om saam julle te gesels en n lekker naweek te begin nie.
Lekker Braai Saam Radio X5 Stereo om 18:00 op Radio X5 Stereo. Om Saterdae lekker af te sluit, het ons as Radio X5 Stereo die unieke program gestig om saam ons luisteraars lekker te braai by Lodges, Gaste Huise en vele meer.