Top 15 Weekly Report
Week 18 Country Klanke Top 15
DJ Phil het die Country klanke Top 15 aan gebied op Woensdagaand 20 Mei en alles het goed afgeloop Die spanning het hoog geloop en baie naels was weereens gekou. RAY STONE is ons nuwe nommer 1. A3 skuif af na nommer 2 en RUSTY REEVES is nou in die 3de plek
Die stemme begin alle erns en die sangers kan nie wag om volgende week te sien hoe hulle gevaar het nie. Voting starts and the link was available on our Facebook page Country.
Country Klanke
Wednesdays / Woensdagaande 7-9nm
Since 2016 DJ Phil hosted Country klanke every Wednesday night from 7pm. The first hour is Country requests, please whattsapp to 083 5050 329 or email your request before the show starts.
Country klanke word elke Woensdagaand deur DJ Phil aangebied vanaf 7nm. In die eerste uur word luisteraars se versoeke gespeel. Stuur asb jou gunsteling Country liedjie as versoek na phil@x5stereo.co.za of WhatsApp na 083 5050 329