Top 15 News & Vote Link
24 Feb 2021
Top 15 - News / Nuus
DJ Phil het die Country klanke Top 15 aan gebied op Woensdagaand 24 Februarie en alles het goed afgeloop Die spanning het hoog geloop en baie naels was weereens gekou. RAY STONE WAS NR 1. - JACO STRYDOM in die 2de plek en FREDDIE Q is nou in plek nommer 3 .
24 Feb 2021
Stem /vote for your favorite singer 9 September 2020
Baie welkom by die stemlys van Radio X5 Stereo se Country klanke Top 15 van 24 Februarie wat aangebied was deur DJ Phil. Stem asb vir jou gunsteling sanger by http://bit.ly/votecountry24feb - Stemme sluit 3 Maart om 16:00