sd main logo
Radio X5 Stereo Blog - Kraak vars nuus elke dag! 
Menu

Artist Music Marketing

What is our artist music marketing program? 

When you join our music marketing program you receive the following:

Own Website/ Fanpage

Social Media Marketing

Facebook /Youtube Videos

Radio Campaign

Ads for Gig

Radio X5 Stereo musiek bemarkings program bied aan opkomende sangers die geleentheid om deur ons program sukses te behaal in hul musiek loopbaan. 

Welkom aan Ray Stone
Welkom aan Ray Stone

Ray Stone

  Baie welkom aan Ray Stone by Radio X5 Stereo Musiek bemarkings program. Hy is ook deel van Radio X5 Stereo se Country klanke Top 15, waar jul vir hom kan gaan stem by http://bit.ly/radiox5vote - Ray kan gekontak word by 083 505 0329 of raybookings@gmail.com  
Welkom aan Nic Putter
Welkom aan Nic Putter

Nick Putter

  Baie welkom aan Nick Putter wat ook nou by ons musiekbemarkingsgroe aangesluit het. Sy is ook 'n inskrywing by ons Country Klanke Top 15 wat elke Woensdagaand aangebied word deur DJ Phil. Indien U deel wil word van ons unieke Musiek bemarkings program stuur asseblief n epos na radiox5stereo@gmail.com —  
Contact us by Email
Your Email address:
The subject of your message:
Your message: