sd main logo
Radio X5 Stereo Blog - Kraak vars nuus elke dag! 
Menu

DJ Phil Programs

Live / Direkte Uitsendings

DJ Phil -live / direkte uitsendings  op Radio X5 Stereo.

Country klanke & Top 15 - Woensdae 7-9nm

Lekker balke toe - Saterdae vanaf 6-8nm


Country Klanke

Wednesdays / Woensdagaande 7-9nm

 Since 2016  DJ Phil hosted Country klanke every Wednesday night from 7pm.  The first hour is Country requests, please whattsapp to 083 5050 329 or email your request before the show starts.

Country klanke word elke Woensdagaand deur DJ Phil aangebied vanaf 7nm. In die eerste uur word luisteraars se versoeke gespeel. Stuur asb jou gunsteling Country liedjie as versoek na phil@x5stereo.co.za of WhatsApp na 083 5050 329 

Top 15

Wednesdays / Woensdagaande 8-nm

Top 15 presented by DJ Phil from 8pm. Please forward your best Country song in MP3 format and your bio to DJ Phil.

DJ Phil bied vanaf 8nm die Top 15 aan. Hier word gekyk na die vorige sangers wat uitgeval het, nuwelinge en die Top 15. Elke week moet die sangers n link bemark en vra vir die luisteraars en bewonderaars om vir hul gunsteling sanger te stem. Bemarking is baie belangrik, en dis hier waar Radio X5 Stereo Country klanke as n platform gebruik vir opkomende sangers om sukses te bereik in hul sang loopbaan. 

Lekker Balke Toe

Traditional / Boeremusiekprogram 

DJ Phil host an Afrikaans music program called Lekker balke toe every Saturday night 6pm on Radio X5 Stereo. 

Lekker balke toe word elke Saterdag vanaf 6-8nm aangebied deur DJ Phil. Daar is ook tradisionele boeremusiek, met 'n beat en boeremusiek wat lekker stamp. 

Presenter/ Omroeper Phil Jansen

Owner /Station Manager / Presenter/Tutor

Phil takes care of the business, technical, administrative marketing, and social media aspects of Radio X5 Stereo.

Phil is die Eienaar, stasiebestuurder en voltydse omroeper by Radio X5 Stereo. Hy bestuur ook alle tegnies, administratief en bemarking op Sosiale media. Die nuwe omroepers word ook deur hom opgelei in ons Akademie. 

Contact us by Email
Your Email address:
The subject of your message:
Your message: