sd main logo
Radio X5 Stereo Blog - Kraak vars nuus elke dag! 
Menu

Events

7 Feb 2020

23 February = Musical Show Bonanza

HIER'S DIT NOU!!! 23 Februarie een HENGSE musiekvertoning aangebied deur SACMAF COUNTRY ANGELS ten bate van die Phil Jansen Fondsinsamelingsprojek, NPO Reg 212-395 Ons hou dit by die historiese 'BONANZA" OP VAN DER HOFFWEG, HARTBEESPOORT. Ja, ons gaan BONANZA weer nuwe COUNTRY lewe inblaas!.Dankie aan al die wonderlike kunstenaars vir jul oop harte. All 15 of you - You truly are Angels. Thank you for caring! Dankie Danie Van Der Westhuizen vir die klank!
Kom ondersteun ons asb/ Baie kosstalletjies en kunste, Mampoer stal net vir julle, musiek van verskeie genres soos Ou Country, Modern Country, Rock, Boeremusiek, Afrikaans en Line dansers. Lekker surprise veilings!

Kom en skud BONANZA soos nog nooit vantevore nie! Manjefieke saal en massiewe verhoog. Kom ons help Phil om sy noodsaaklike operasie te kry en ons vir nog baie jare na sy uitsendings sal kan luister..

Name:
Comment:
3 Feb 2020

Fundraising for Phil - Gecko Inn Vredefort Phil Fondsinsameling

Op 21 Maart gaan kunstenaars soos Barbara Ray, Jody Wayne, Renee Van Niekerk, Gian Franco, GerQ, en die Untamed band n groot Country musiek opskop hou by Gecko Inn tem bate van Phil se fondsinsameling. . Toegang is R200 wat n potjiekos en vertoning insluit. Kontak Phil by 0835050329

Meer inligting oor die Fondsinsameling

http://www.facebook.com /philfundingraiser 

Name:
Comment: