Jou Naweek
Vrydagaand Program
Sponsors Needed
Geen Radio Stasie kan bestaan sonder enige borge of advertensies nie, daarom het ons U hulp nodig.
No Radio Station can survive without a sponsor, Jou Naweek is one of the programs that will need sponsors, please.
Radio X5 Stereo Blog
Potchefstroom Live Uitsending
Radio X5 Stereo besoek die naweek van 5 & 6 Februarie, die baie gewilde Snowflake Mark in die hartjie van Potchefstroom waar DJ Phil en DJ RoCeRaZoR hul opnames gaan vir Ken Jou Mark / Know Your Market.
Vrydag 5 Februarie gaan ons ook ons program Jou Naweek lewendig uitsaai vanaf die Mark.
Saterdag 6 Februarie is ons weer by Snowflake Mark in die oggend en in die middag om 18:00 gaan ons lewendig ons program Lekker Braai aanbied by Just Tiffany Gastehuis.
Vir Meer Inligting sien ons banier. Hoop om julle daar te sien!
For More information see our banner. Hope to see you there!
Presenter / Omroeper Phil Jansen
Stigter /Stasie bestuurder / Omroeper/Tutor
Phil is die stigter, stasiebestuurder en voltydse omroeper by Radio X5 Stereo. Hy bestuur ook alle tegnies, administratief en bemarking op Sosiale media. Die nuwe omroepers word ook deur hom opgelei in ons Akademie.
Phil takes care of the business, technical, administrative marketing, and social media aspects of Radio X5 Stereo.