sd main logo

Radio X5 Stereo

Radio X5 Stereo

Menu

Presenter / Omroeper Phil Jansen

Stigter /Stasie bestuurder / Omroeper/Tutor

Phil is die stigter, stasiebestuurder en voltydse omroeper by Radio X5 Stereo. Hy bestuur ook alle tegnies, administratief en bemarking op Sosiale media. Die nuwe omroepers word ook deur hom opgelei in ons Akademie. 

  Phil takes care of the business, technical, administrative marketing, and social media aspects of Radio X5 Stereo.  


Radio X5 Stereo Blog

Country Klanke

Country klanke
Country klanke

Wednesdays / Woensdagaande 7-9nm

 Since 2016  DJ Phil hosted Country klanke every Wednesday night from 7pm.  The first hour is Country requests, please whattsapp to 083 5050 329 or email your request before the show starts.

Country klanke word elke Woensdagaand deur DJ Phil aangebied vanaf 7nm. In die eerste uur word luisteraars se versoeke gespeel. Stuur asb jou gunsteling Country liedjie as versoek na phil@x5stereo.co.za of WhatsApp na 083 5050 329 

Ken Jou Mark / Know Your Market

Ken Jou Mark / Know Your Market
Ken Jou Mark / Know Your Market

Maandagaand Program

Ken Jou Mark / Know Your Market is n baie gewilde program waar DJ Phil en DJ RoCeRaZoR Opnames maak by markte van die uitstallers oor hul produkte. Radio X5 Stereo strewe daar na om die gemeenskap en ons uitstallers bymekaar te bring.

Skakel elke Maandagaand in om 19h00 vir n uitsending van " Ken jou mark / Know your market " op Radio X5 Stereo.

Jou Naweek

Jou Naweek Saam Met Radio X5 Stereo
Jou Naweek Saam Met Radio X5 Stereo

Vrydagaand Program

Jou Naweek is n lekker program wat aangebied word DJ Phil en DJ RoCeRaZoR op Radio X5 Stereo. Dis waar ons lekker saam gesels oor die gebeure die naweek en vertel waar ons gaan kuier en opnames maak. Luister in by ons nuwe skakel bit.ly/radiox5opdielug of ons nuut opgedateerde webwerf by www.radiox5.co.za  

Lekker Braai

Lekker Braai Saam Met Radio X5 Stereo
Lekker Braai Saam Met Radio X5 Stereo

Saterdagaand Program

Lekker Braai Saam Radio X5 Stereo om 18:00 op Radio X5 Stereo. Om Saterdae lekker af te sluit, het ons as Radio X5 Stereo die unieke program gestig om saam ons luisteraars lekker te braai by Lodges, Gaste Huise en vele meer.

Kontak Inligting

Call me

Location:Pretoria, South Africa

Website

Email

Business Card
Business Card
Kontak / Contact Phil by Email
Your Email address - Epos adres:
Subject / Onderwerp
Message / Boodskap