Wie is ons?
Wie is ons?
Radio X5 Stereo – Trots Afrikaans, wêreldwyd verbind
Ons is ’n onafhanklike aanlyn gemeenskapsradiostasie wat luisteraars bedien met musiek wat die hart raak en programme wat die gemeenskap saamsnoer. Ons is trots Afrikaans en saai hoofsaaklik in Afrikaans uit vir ons lojale gemeenskap. Tog strek ons stem wêreldwyd – met omroepers van regoor die wêreld wat ook programme in Engels aanbied.
Radio X5 Stereo – Proudly Afrikaans, Globally Connected
Radio X5 Stereo is an independent online community radio station that brings soulful music and meaningful community programming to listeners around the globe. We proudly serve the Afrikaans community with Afrikaans-language broadcasts, while also featuring presenters from abroad who contribute English-language shows.